Op 24 Maart 1979 in die Laager van die Markteaterkompleks in Johannesburg het nuwe Afrikaanse musiek sy eerste treetjie gegee. Daar was 80 teatergangers by ‘n aand wat Musiek en Liriek genoem is na ...
JOHANNESBURG. – Die druk is nou op Afrikaanse kunstenaars om eersteklas-musiekvideo’s te maak. Só het Karen Meiring, hoof van kykNET, gesê oor ’n nuwe Afrikaanse musiek-kanaal wat binnekort op DStv ...
Jo Black, ’n gesogte huishoudelike naam in die Afrikaanse mark, is terug. Die keer met ’n GROOT SPRONG. Met sy trefferbelaaide reputasie is “Spring” beslis deel van die trefsnit familie. Sy ...
WAT Mr Moody, oftewel John “Johnty” Basson, anders maak, is die feit dat hy nie net ’n kwaai rapper is nie, maar dié man se ...
As daar een ding van Robbie Klay gesê kan word, is dit dat hy deursettingsvermoë het. Sy jongste album is propvol liedjies oor vuurwarm liefde en met komplimente van hoe wonderbaarlik “hy” “haar” vind ...