Die polisie het Dinsdag sarsies rubber-koeëls op stakende Suid-Afrikaanse mynwerkers by ‘n myn wat deur Lanxess Chrome Mining Ltd besit word, gevuur. Die myn is naby die stad van Rustenburg. Sowat 500 ...