Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luister ...
Die Burger, Netwerk24 en hul jarelange vennoot, die Wes-Kaapse onderwysdepartement, kondig met groot vreugde die groep van 48 ...
Oomblikke nadat hy verneem het dat hy tronk toe gaan, het Stephanus Samson inderhaas sy regsverteenwoordiger se selfoon gebruik om sy gesin te bel om te laat weet dat hy nie gou weer huis toe kom nie.
Dié voormalige skoolonderwyser word daarvan beskuldig dat hy 72 leerlinge aan eliteskole in Edinburg, waar hy wiskunde gegee en rugby afgerig het, gemolesteer het.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade de ...
Volgens Meyer was baie leerlinge “ongelooflik moeg” toe hulle die middag moes skryf nadat hulle die oggend die eksamen in fisiese wetenskappe afgelê het.
Ondergemiddelde reënval word tot Desember voorspel en die munisipale raad het laat in Oktober die vlak 1-waterbeperkings, wat sedert Oktober 2024 geld, bevestig.
“Ons weet in daardie oomblik was die Here daar. Met geen vrees nie, was jy reg om te gaan. Rus waar jy is, ons liefste Alwyn. Ons weet jy is nou by die huis, jou verdiende plek in die hemel,” het sy g ...
Sy het Dinsdag getuig dat “erge trauma en ellende” in haar lewe haar verminderde toerekeningsvatbaarheid op dié noodlotsdag kan help verduidelik.
Die NG kerk Frankfort was Vrydag volgepak vir die troosdiens van Judie van Heerden (71), wat verlede week vermoor is.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Nie net toon Zaheera Boomgaard (64) geen opregte berou oor haar misdrywe nie, daar is eintlik ’n gevestigde patroon van oneerlikheid en bedrog regdeur haar lewe.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results